NHK gemeente Kempton Park-Oos Tuisblad
   

Tuisblad
Bedieninge
Gesinsorg
Kerkgebou

Webkaart

Verwysings
Kontak
Intranet
Literatuur
40 dae Fokus

Gebruik jou selfoon en gaan na kpo.co.za/mobi en luister na die nuutste preke.

Druk hier en sien waar Kempton Park-oos se kerkgebou is.

Welkom by ons in Kempton Park-Oos, 'n gemeente vir die gemeenskap.

Dit is hier waar jy Hulp en Hoop kan kry.
Wandel met liefde deur die webblaaie op soek na meer inligting.
Kliek om te sien waar ons gemeente is of kliek hier om 'n kaart te druk.
Misbruik van mense en mensehandel (moderne slawerny)

Visie - God se hawe van Hulp en Hoop

Ons groei in diens tot eer van God; na bo
Ons groei in diens tot eer van God; na binne
Ons groei in diens tot eer van God; na buite

 

Waardes
•  Transformasie deur die Woord
•  Verlorenes maak vir God saak
•  Relevant vir dié tyd
•  Egtheid oortuig
•  Eenheid in diens
•  Liefdevolle verhoudings
•  Kleingroepe verander lewens
•  Uitnemendheid eer en inspireer
•  Leiding met toewyding
•  Volle oorgawe aan God
Daarom is ons God se Hawe van Hulp en Hoop hier op aarde, om Liefde en Deernis te hê vir alle mense op God se pad met ons.
 

Skuif die muis oor die maande en klik op die dag. So kan jy alles ontdek wat ons beplan vir 2010.

Jongste Nuus:

Moet nie die geleentheid om deel van 'n kleingroep te wees, misloop nie;
Kliek hier en lees oor die sewe stadiums van 'n huwelik of verhouding;
of lees meer oor Kinder Mishandeling; of Rousmart;
of luister meer na wat oor die gemeente gesê word.

ONBESKAAMD "live" 31 Oktober 2010 om 18:00 by ons Palm Saal
Worship in AFRIKAANS
Kaartjies slegs R25 per persoon
Groep besprekings van 20 of meer kry kaartjies @ R20 per persoon
Geen gereserveerde plekke
Bespreek NOU by ds. Anneline 082 9247 344 of struur e-pos anneline@kpo.co.za of
op facebook by ds. Anneline

e-Nuusbrief

Teken nou in op die e-Nuusbrief. Maakseker dat ons jou e-posadres het en ontvang die warmste nuus eerste.

Kinderkerk Sondae 09:00 - 10:00

Vir die Besige Lyfies (1-5 jaar) is daar elke Sondag 'n spesiale diens.

Kinderkerk vir Gr.0 tot Gr.3 word elke Sondag aangebied met:
* Aksie liedjies,
* Geheue verse en
* Bybelse boodskap.

Die Juniorkerk vir Gr.4 tot Gr.7 vind net elke eerste Sondag plaas.

Navrae: Ds. Anneline Geyer-Matthysen (0829247344)

 

Westweg 74
Brentwood Park
Kempton Park

S26º 06' 44.0"
E28º 16' 29.6"

Hierdie is die amptelike webbladsy van die Nederduitsch Hervormde Gemeente Kempton Park-oos.
Alle regte word voorbehou.
Kopiereg © 2004
Kontak die Webmeester met enige probleme.