NHK gemeente Kempton Park-Oos Pastorale Beradingsdiens
  Berading - Bybelverspreiding - Erediens - Kosmos Instituut
Tuisblad
Bedieninge
Gesinsorg
Kerkgebou

Webkaart

Verwysings
Kontak

Intranet
Ons

Westweg 74
Brentwood Park
Kempton Park

Hierdie is die amptelike webbladsy van die Nederduitsch Hervormde Gemeente Kempton Park-oos.
Alle regte word voorbehou.
Kopiereg © 2004
Kontak die Webmeester met enige probleme.

Berading

'n Pastorale beradingsdiens vir die lidmate en nie-lidmate is beskikbaar. Trauma-, volwasse-, jeug-, gesins- en huweliksterapie word op basis van die RP-model gedoen. Huweliksvoorbereiding en interpersoonlike vaardighede word aangebied. Dit is van die gemeente se gemeenskapsaksies en kan met enige leraar gereël word.

Kliek hier vir meer oor die sewe stadiums van 'n huwelik of verhouding.
Kliek hier en lees meer oor die fases van rousmart.
Kry hier meer hulp oor depressie.

Dr Christo van der Merwe BA BD ( UP Pta) DD Pta

Opgelei in: pastorale berading, volwasse terapie, gesinsterapie, huweliksterapie, huweliksvoorbereiding, trauma berading, post-traumatiese stres berading, interpersoonlike vaardighede, MBTI geakkrediteer, RP geakkrediteer.

T: +27(0)11 973 1435
S: +27(0)82 859 7412
E: christo@kpo.co.za

'n Paartjie het op my versoek die stukkie geskryf. Hulle het gevoel hulle wil graag dat meer mense kennis neem van wat dit vir hulle werd was. Christo

Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik om ons waardering uit te spreek, vir die huweliksterapie-kursus wat ons by u deurloop het. Ons huwelik het drie maande gelede deur 'n ongelooflike moeilike tyd gegaan. Maar na slegs tien sessies by u gaan ons die toekoms met baie groot vertroue tegemoet en wil en gaan ons baie nader aan mekaar lewe.
Ons het geleer om mekaar se "storie" te verstaan, mekaar op nuwe vlakke te ontdek, en om baie beter met mekaar te kommunikeer. Na die terapie-sessies ondersteun ons mekaar baie beter, is in staat om konflik te hanteer en verstaan ons wat liefde is. Hoe sê mens ooit dankie?
Van: "Die nuwe huwelikspaartjie"

Ds Anneline Geyer-Matthysen (B.A.(Hons.), B.D.)
Volwasse en tiener terapie (RP geakkrediteer)

T: +27(0)11 979 4700
S: +27(0)82 257 7891
E: anneline@kpo.co.za