![]() |
Gesinsorg | ||
|
Westweg 74
Brentwood Park
Kempton Park
T: +27(0)832984079
F: +27(0)865185585
E: inligting@kpo.co.za
Hierdie is die amptelike webbladsy van die Nederduitsch Hervormde Gemeente Kempton Park-oos.
Alle regte word voorbehou.
Kopiereg © 2004
Kontak die Webmeester met enige probleme.
Hierdie blad is ontwerp deur Duplo Ondernemings
| "Juniors vir Jesus" is vir alle laerskool kinders elke Donderdag 17:30 tot 18:30. Gee u kind die geleentheid om sy Christenskap ten volle uit te leef. "Juniors vir Jesus" het baie pret! Ons leer baie van Jesus op 'n onvergeetlike manier. Ons leer weer ons kinders die Bybel opnuut ontdek as die Woord van God! |
Het u geweet? 'n Kind ontwikkel die beste verhouding met Jesus tussen 3 & 7 Jaar? "Juniors vir Jesus" kamp 25 – 27 April: Vir meer inligting oor "Juniors vir Jesus" laai die inskryfvorm hier af, of kontak Ds. Anneline by 0829247344 of stuur 'n e-pos anneline@kpo.co.za. |
![]() |
Meer jongsiele vir Jesus! Hierdie is 'n fantastiese geleentheid, elke Sondag aand 18:00 - 20:00 om geestelik te groei. Leer nuwe gesonde vriende ken! Bid saam, leer saam, groei saam. In 2007 lê daar baie opwindende projekte voor!! Uitreik aksies, Geestelike Groei geleenthede ens! |
|
Houtkruis kamp 9-12 Augustus 2007: Vir meer inligting oor Houtkruis kontak Ds. Anneline by 0829247344 of anneline@kpo.co.za |
|
![]() |
'n Diensgroep vir ons Senior lidmate bo 60. Senior Burgers kom maandeliks bymekaar. Dit is 'n geleentheid vir saam kuier. Ons wil sodoende ook ons ouer lidmate Geestelik verryk.. | |
Bymekaar kom geleenthede vir 2007 elke tweede Woensdag van die maand volgens die kalender om 10:00 by die kerk: |
||
| 10 Januarie – Afskop |
Julie – Geen by eenkoms 8 Augustus - Bybelstudie 12 September - Uitstappie 10 Oktober – Toe ons nog kinders was 14 November – Afsluitings ete |
|
| Kom sluit gerus by ons aan, leer ou en nuwe vriende ken! Vir meer inligting oor die Senior Burgers kontak Ds. Anneline by 0829247344 of anneline@kpo.co.za Wakker Akker bestuur: Linda en Ampie Pretorius, Naomie Malan, Hester du Preez en Isabel Kotzee |
||