NHK gemeente Kempton Park-Oos Gemeente Literatuur
Intranet


Tuisblad
Bestuur

Prosedures
Literatuur
e-Pos
Web admin

Westweg 74
Brentwood Park
Kempton Park

Hierdie is die amptelike webbladsy van die Nederduitsch Hervormde Gemeente Kempton Park-oos.
Alle regte word voorbehou.
Kopiereg © 2004
Kontak die Webmeester met enige probleme.
Hierdie blad is ontwerp deur Duplo Ondernemings

* Die Hoeksteen sal maandeliks hier beskikbaar wees voor u ouderling dit vir u kan gee;

* asook die weeklikse aankondigings;

* Gebruik hierdie lêer en dateer jou elektroniese Outlook dagboek op;

* Laai die Liedboek hier af: LB1-30, LB31-60, LB61-99, LB100-150, LB151-199, LB200-299, LB300-399, LB400-499 en LB500-602.

* Misbruik van mense en mensehandel (moderne slawerny)

Preke:
Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking. - Matteus 6:6-9
Alle groei nie na God is groei na verrotting. - Exodus 32 & Handelinge 1:12
Die verlore seun.
Klein bietjie dissipline kan jou lewe vir ewig verander. - Josia 1:7-9 Spreuke 23:23-25
Is dit mal om te bid? - Samuel 1:9->
Wat is die mens? - Psalm 8
Jy kan God nooit teveel vertrou nie. - Johannes 10:22-30
Tye is selg, maar God is goed. - Jesaja 2:1-5
As jy nie al die pad wil gaan nie, hoekom begin? - Johannes 6:41-69
Dis nou tyd om grond te koop! - Jeremia 32:1-15
Dink jy ooit daaraan dat Jesus Christus vir jou bid? - Hebreërs :23
Het jy al iets tevergeefs gedoen? - 1 Korintiërs 15:1-11
Waar daar liefde en deernis is daar is God die Heer. - Matteus 12 en Johannes 19:25-27

Gevreesde sindroom vir my geloof - Handelinge 2:41
As jy nie groei nie, lewe jy nie werklik nie. - 1 Korintiërs 12:12-27
Wie het jou valskerm verpak? - Spreuke 3:1-12
Om die opgestane Here in die Erediens te ontmoet. - Lukas 24:36
Verwerping; ek, Jesus, God. - Goeie Vrydag
Lyding - 2 Samuel 18:24 - 19:8
Die misterie van Jesus se kruis. - Johannes 19:31-42
Wat gaan op jou grafsteen staan? - Psalm 103
Dope - Markus 10:13-16
Gereed vir sterf maar nie vir lewe nie? - Efesiërs 5:6-20
Is jy IN of is jy UIT?
Die Here het my op my naam geroep. Ja Here, hier is ek. - Lukas 19:1-10
Die Here het my op my naam geroep. Ek behoort aan hom. - Lukas 19:1-10
Jou geloof kan berge versit - Jeremia 7:9-11 en Markus 11:12-25
Ek wil hierdie jaar nog?
Vreugde in Gebed - Filippense 1:1-11
Is jy beter- of slegter af aan die einde van die jaar? - Hábakuk 3:2, 16-19
Wat is in jou skatkis? - Matteus 6:1-24
Rig jou oë op Jesus. - Hebreërs 12:1-3, 2 Korinthiërs 3:18
Waar soek jy? - Matteus 2:1
Jesus roep die kindertjies - Markus 10:13-21
Wat help dit jou dat jy die Here dien? - Maleagi 3:13-18
Hoe herken jy God op jou pad? - Lukas 24:13
Spieëltjie-spieëltjie sê vir my? - Jakobus 1:19-37
Hoe kan ons probeer om die lewe te verstaan? - Efesiërs 3 en Prediker 1
Laat die sonlig van God se beloftes oor jou skyn - Matteus 6:25-34
Is ek werklik die mens wat almal sê ek is?
Wat verwoes die gesin se gesondheid? - Ps. 32
Tel op, die stukkies van jou lewe - Psalm 34
Gesonde gesinne weet om te sê: Vertrou net - Efesiërs 1:15-23
Gesonde gesinne weet hoe om somme te maak - Prediker 4:7-12
Gesonde gesinne beveg die monster van morele verval saam - Genesis 19
Ek wens ek kan myself deur jou oë sien - 2 Korintiers 3
Gesonde gesinne weet ons almal bly in huise van glas. - Johannes 8:1-11
Gesonde gesinne: Die perfekte, normale gesin met gesonde gewoontes.
Gesonde gesinne weet bagasie het lewenslang gevolge - Matteus 11:25-30
Watter geskenk sal jy vir jou gesin gee? - Johannes 13
Die rol van die vrou in die gesin - Spreuke 31
Gesonde gesinne waak teen verbale geweld - Matteus 5:17-26
Die reus word wakker - Efesiërs 2:1-10 en 4:1-16 Voorlegging
God roep jou / stuur jou - Lukas 5
6de van ‘n reeks oor 6 mites van Geloofsgroei - Jakobus 1:19-27
5de van ‘n reeks oor 6 mites van Geloofsgroei - Handelinge 2 : 41-47
4de van ‘n reeks oor 6 mites van Geloofsgroei - Jakobus 2:14
3de van ‘n reeks oor 6 mites van Geloofsgroei - Matteus 14:22-33
2de van ‘n reeks oor 6 mites van Geloofsgroei - 1 Timoteus 4:1-16
1ste van ‘n reeks oor 6 mites van Geloofsgroei - Romeine 6:1-14
Jesaja 27:1-6 - Johannes 16:5
Waarna is jy opsoek? Wil julle nie ook weggaan nie? - Johannes 6:41-59
Hemelvaart
Wie is Jesus? - Matteus 16:13
God toets ons geloof - Jakobus 1:1-8
Bou jou verhoudings op God se reëls
Die rower van ons vrede en vreugde
Ons leef saam
Hoe ons mekaar help groei
Reik saam uit
Geskep om soos Christus te word - Romeine 8:26-30
Geskep vir God se gesin - 1 Korintiers 12:12-27
Geskep vir God se behae - Kolossense 1:9-14
Waarom is ek hier? - Kolossense 1:15-20
Sewe faktore tot 'n verskil - Markus 2:1-12
Nuwejaars voornemens - Matteus 22:34-40 en 28:16-20
Wat se bagasie dra u saam met u? - Filippense 3:7-14
Vadersdag - 2 Timoteus 3:10-17
Waar is God wanneer ons ly en swaarkry? - 2 Kronieke 32:1-23
Slaap God? - Matteus 8:23-27
Jesus loop op die water - Matteus 14
Ek is die Lig vir die wêreld - Johannes 8
Rentmeesterskap - Johannes 5:1-17
Moedersdag - 1 Konings 3:16-28
Geloof die kenmerk van swak mense - Genesis 18:1-15
Daar is Hoop in lyding - Filipense 4:6
Lyding - Filipense 2:1-11
Hoe gee ons rekenskap oor ons arbeid? - Efesiërs 2 & 4
Wie sê julle is Hy? - Matteus 26:69-75
Vir die onderwys - Deuteronomium 6:6; Mattheus 18:6
Geloof die kenmerk van swak mense - Genesis 18:1-15