NHK gemeente Kempton Park-Oos Leraar Kontakinligting
  Leraars - Administrasie - Koster - Orrelis
Tuisblad
Bedieninge
Gesinsorg
Kerkgebou

Webkaart

Verwysings
Kontak

Intranet

Westweg 74
Brentwood Park
Kempton Park

Hierdie is die amptelike webbladsy van die Nederduitsch Hervormde Gemeente Kempton Park-oos.
Alle regte word voorbehou.
Kopiereg © 2004
Kontak die Webmeester met enige probleme.

ChristoAnnelineJapie

Dr Christo van der Merwe (B.A.,D.D.,V.D.M.)
Volwasse en tiener terapie (MBTI en RP geakkrediteer)

T: 0119731435
S: 0828597412
E: christo@kpo.co.za

Preke:
Ontdek ‘n hele nuwe wêreld deur net jou bril te verander - Psalm 73:26
Sal jy die Here herken wanneer Hy op jou pad kom? - Matteus 25:1-13
Kersfees in Christus se voetspore - 1 Petrus 2:18-25
Jesaja 60:1-3
Jesus loop op die water - Matteus 14:22-32
Beskerm jou gesin teen dodelike virusse - Verskeie gedeeltes
Waag dit om te droom – Joel 2:18-32
God het nooit ‘n belofte gemaak wat te goed is om waar te wees nie – Klaagliedere 3:18-33
Die verskil van Dissipelskap en lidmaatskap - Romeine 8:26-30
Om te bly glo ten spyte van alles is moeilik en God weet dit - Markus 5:21-24 & 35-43
Baie godsdienstig maar ongered - Handelinge 10 & 11
Kry die berg agter jou – Jakobus 5:13-15
Laat U Koninkryk kom - Matteus 6:5-14
Hemelvaart – Johannes 14:15-31
'n Gemeente van verloste sondaars - Johannes 20:19-23
God se kant en my kant - Markus 8:31-9:1
Wanneer Jesus in jou hart opstaan verander alles - Johannes 20:19-25
Jesus se kruiswoorde leer my hoe om my kruis te dra - Matteus 16:24-28
Jesus het gely om ons familie gemaak. - 1 Korintiërs 12:12-27
Drie oefeninge vir groei na Christus toe.– Romeine 8:26-30
Die voorreg om vir Christus te sterf - Filippense 1:27-2:4
'n Koningkryk waar sorge en kommer verdwyn - Matteus 6:25-34
Doopdiens - Jeremia 1:4-10
Die Jesus wat ek nooit ontmoet het nie (2)- Markus 9
Die Jesus wat ek nooit geken het nie (1) - Matteus 10:34-39
Vandag is hierdie Skrifwoord vervul - Lukas 4:21
Groet die Oujaar. - Psalm 102
Kersfees
Hoe om 'n ware Christusfees te vier. - Matteus 10:40-11:1
Keer jou wêreld binne drié weke om. - Handelinge 17
Geloof wat jou lewe verander, nie net omstandighede nie. - Lukas 17:11-19
Die gelukkigste mens is hy wat geleer het om God te loof en om God te aanbid. - Romeine 11:33
Julle is die sout van die aarde en die lig in die wêreld. - Matteus 5:13-16
Wanneer jou knieë bewe, is dit tyd om te bid. - Daniel 2:1-20
Wat as 'n mens alles verloor? - Job 1:20-22
Jesus kom na mense toe wat hoop verloor het en verward is. - Lukas 24:13-35
Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking. - Matteus 6:6-9
Besef jy werklik hoe naby God is? - Verskeie gedeeltes
Alle groei nie na God is groei na verrotting. - Exodus 32 & Handelinge 1:12
Klein bietjie dissipline kan jou lewe vir ewig verander. - Josia 1:7-9 Spreuke 23:23-25
Jy kan God nooit teveel vertrou nie. - Johannes 10:22-30
Tye is selg, maar God is goed - Jesaja 2:1-5
As jy nie al die pad wil gaan nie, hoekom begin? - Johannes 6:41-69
Dink jy ooit daaraan dat Jesus Christus vir jou bid? - Hebreërs :23
As jy nie groei nie, lewe jy nie werklik nie. - 1 Korintiërs 12:12-27
Om die opgestane Here in die Erediens te ontmoet. - Lukas 24:36
Verwerping; ek, Jesus, God. - Goeie Vrydag
Die misterie van Jesus se kruis. - Johannes 19:31-42
Gereed vir sterf maar nie vir lewe nie? - Efesiërs 5:6-20
Jou geloof kan berge versit - Jeremia 7:9-11 en Markus 11:12-25
Ek wil hierdie jaar nog?
Is jy beter- of slegter af aan die einde van die jaar? - Hábakuk 3:2, 16-19
Rig jou oë op Jesus. - Hebreërs 12:1-3, 2 Korinthiërs 3:18
Wat help dit jou dat jy die Here dien? - Maleagi 3:13-18
Laat die sonlig van God se beloftes oor jou skyn - Matteus 6:25-34
Is ek werklik die mens wat almal sê ek is?
Gesonde gesinne weet om te sê: Vertrou net - Efesiërs 1:15-23
Gesonde gesinne beveg die monster van morele verval saam - Genesis 19
Gesonde gesinne weet ons almal bly in huise van glas - Johannes 8:1-11
Gesonde gesinne weet bagasie het lewenslang gevolge - Matteus 11:25
Gesonde gesinne waak teen verbale geweld - Matteus 5:17-26
Die reus word wakker - Efesiërs 2:1-10 en 4:1-16 - Voorlegging
6de van ‘n reeks oor 6 mites van Geloofsgroei - Jakobus 1:19-27
2de van ‘n reeks oor 6 mites van Geloofsgroei - 1 Timoteus 4:1-16
1ste van ‘n reeks oor 6 mites van Geloofsgroei - Romeine 6:1-14
Waarna is jy opsoek? Wil julle nie ook weggaan nie? - Johannes 6:41-59
Hemelvaart
Geskep om soos Christus te word - Romeine 8:26-30
Geskep vir God se gesin - 1 Korintiers 12:12-27
Geskep vir God se behae - Kolossense 1:9-14
Waarom is ek hier? - Kolossense 1:15-20
Sewe faktore tot 'n verskil - Markus 2:1-12
Nuwejaars voornemens - Matteus 22:34-40 en 28:16-20
Wat se bagasie dra u saam met u? - Filippense 3:7-14
Vadersdag - 2 Timoteus 3:10-17
Waar is God wanneer ons ly en swaarkry? - 2 Kronieke 32:1-23
Slaap God? - Matteus 8:23-27
Jesus loop op die water - Matteus 14
Ek is die Lig vir die wêreld - Johannes 8