Kempton Park-Oos tuisblad

 

Preke:

S26º 06' 44.0"
O28º 16' 29.6"
* Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking. - Matteus 6:6-9
* Alle groei nie na God is groei na verrotting. - Exodus 32 & Handelinge 1:12
* Die verlore seun.
* Klein bietjie dissipline kan jou lewe vir ewig verander. - Josia 1:7-9 Spreuke 23:23-25
* Is dit mal om te bid? - Samuel 1:9->
* Wat is die mens? - Psalm 8

*

Jy kan God nooit teveel vertrou nie. - Johannes 10:22-30

*

Tye is selg, maar God is goed. - Jesaja 2:1-5

*

As jy nie al die pad wil gaan nie, hoekom begin? - Johannes 6:41-69

*

Dis nou tyd om grond te koop! - Jeremia 32:1-15

*

Dink jy ooit daaraan dat Jesus Christus vir jou bid? - Hebreërs :23

*

Het jy al iets tevergeefs gedoen? - 1 Korintiërs 15:1-11

*

Gevreesde sindroom vir my geloof. - Handelinge 2:41

*

Waar daar liefde en deernis is daar is God die Heer. - Matteus 12 en Johannes 19:25-27

*

As jy nie groei nie, lewe jy nie werklik nie. - 1 Korintiërs 12:12-27

*

Wie het jou valskerm verpak? - Spreuke 3:1-12
*
Om die opgestane Here in die Erediens te ontmoet. - Lukas 24:36
*
Verwerping; ek, Jesus, God. - Goeie Vrydag
Lyding - 2 Samuel 18:24 - 19:8
*
Die misterie van Jesus se kruis. - Johannes 19:31-42
*
Wat gaan op jou grafsteen staan? - Psalm 103
*
Dope - Markus 10:13-16
*
Gereed vir sterf maar nie vir lewe nie! - Efesiërs 5:6-20
*
Is jy IN of is jy UIT?
*
Die Here het my op my naam geroep. Ja Here, hier is ek. - Lukas 19:1-10
*
Die Here het my op my naam geroep. Ek behoort aan hom. - Lukas 19:1-10
*
Jou geloof kan berge versit - Jeremia 7:9-11 en Markus 11:12-25
*
Ek wil hierdie jaar nog?
*
Vreugde in Gebed - Filippense 1:1-11
*
Is jy beter- of slegter af aan die einde van die jaar? - Hábakuk 3:2, 16-19
*
Wat is in jou skatkis? - Matteus 6:1-24
*
Rig jou oë op Jesus. - Hebreërs 12:1-3, 2 Korinthiërs 3:18
*
Waar soek jy? - Matteus 2:1
*
Jesus roep die kindertjies - Markus 10:13-21
*
Wat help dit jou dat jy die Here dien? - Maleagi 3:13-18
*
Hoe herken jy God op jou pad? - Lukas 24:13
*
Spieëltjie-spieëltjie sê vir my? - Jakobus 1:19-37
*
Hoe kan ons probeer om die lewe te verstaan? - Efesiërs 3 en Prediker 1
*
Laat die sonlig van God se beloftes oor jou skyn - Matteus 6:25-34
*
Is ek werklik die mens wat almal sê ek is?
*
Wat verwoes die gesin se gesondheid? - Ps. 32
*
Tel op, die stukkies van jou lewe - Psalm 34
*
Gesonde gesinne weet om te sê: Vertrou net - Efesiërs 1:15-23
*
Gesonde gesinne weet hoe om somme te maak - Prediker 4:7-12
*
Gesonde gesinne beveg die monster van morele verval saam - Genesis 19
*
Ek wens ek kan myself deur jou oë sien - 2 Korintiers 3
*
Gesonde gesinne weet ons almal bly in huise van glas - Johannes 8:1-11
*
Gesonde gesinne: Die perfekte, normale gesin met gesonde gewoontes.
*
Gesonde gesinne weet bagasie het lewenslang gevolge - Matteus 11:25-30
*
Watter geskenk sal jy vir jou gesin gee? - Johannes 13
*
Die rol van die vrou in die gesin - Spreuke 31
*
Gesonde gesinne waak teen verbale geweld - Matteus 5:17-26
*
Die reus word wakker - Efesiërs 2:1-10 en 4:1-16
*
God roep jou / stuur jou - Lukas 5
*
6de van ‘n reeks oor 6 mites van Geloofsgroei - Jakobus 1:19-27
*
5de van ‘n reeks oor 6 mites van Geloofsgroei - Handelinge 2 : 41-47
*
4de van ‘n reeks oor 6 mites van Geloofsgroei - Jakobus 2:14
*
3de van ‘n reeks oor 6 mites van Geloofsgroei - Matteus 14:22-33
*
2de van ‘n reeks oor 6 mites van Geloofsgroei - 1 Timoteus 4:1-16
*
1ste van ‘n reeks oor 6 mites van Geloofsgroei - Romeine 6:1-14
*
Jesaja 27:1-6 - Johannes 16:5
* Waarna is jy opsoek? Wil julle nie ook weggaan nie? - Johannes 6:41-59
* Hemelvaart
* Wie is Jesus? - Matteus 16:13
* God toets ons geloof - Jakobus 1:1-8
* Bou jou verhoudings op God se reëls
* Die rower van ons vrede en vreugde
* Ons leef saam
* Hoe ons mekaar help groei
* Reik saam uit
* Geskep om soos Christus te word - Romeine 8:26-30
* Geskep vir God se gesin - 1 Korintiers 12:12-27
* Geskep vir God se behae - Kolossense 1:9-14
* Waarom is ek hier? - Kolossense 1:15-20
* Sewe faktore tot 'n verskil - Markus 2:1-12
* Nuwejaars voornemens - Matteus 22:34-40 en 28:16-20
* Wat se bagasie dra u saam met u? - Filippense 3:7-14
* Vadersdag - 2 Timoteus 3:10-17
* Waar is God wanneer ons ly en swaarkry? - 2 Kronieke 32:1-23
* Slaap God? - Matteus 8:23-27
* Jesus loop op die water - Matteus 14
* Ek is die Lig vir die wêreld - Johannes 8
* Rentmeesterskap - Johannes 5:1-17
* Moedersdag - 1 Konings 3:16-28
* Geloof die kenmerk van swak mense - Genesis 18:1-15
* Daar is Hoop in lyding - Filipense 4:6
* Lyding - Filipense 2:1-11
* Hoe gee ons rekenskap oor ons arbeid? - Efesiërs 2 & 4
* Wie sê julle is Hy? - Matteus 26:69-75
* Vir die onderwys - Deuteronomium 6:6; Mattheus 18:6
* Geloof die kenmerk van swak mense - Genesis 18:1-15

*

Kempton Park-Oos tuisblad